Page 1 of 1

Balistix GRT bullet file

Posted: Fri Jun 21, 2024 12:02 pm
by fanies7772
Goeie Middag Almal,

Ek is opsoek na die balistix bullet file vir GRT asb.

Dankie
FanieS


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Balistix GRT bullet file

Posted: Fri Jun 21, 2024 12:52 pm
by tripodmvr
Kan jy nie net GRT opdateer nie? Ek het onlangs GRT afgelaai en dit bevat inligting vir Balistix.

Re: Balistix GRT bullet file

Posted: Fri Jun 21, 2024 2:23 pm
by fanies7772
tripodmvr wrote:Kan jy nie net GRT opdateer nie? Ek het onlangs GRT afgelaai en dit bevat inligting vir Balistix.
Dankie Tripod,

Het reg gekom

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk