Page 1 of 1

.458 Loop

Posted: Wed Jun 19, 2024 9:08 am
by Lapua
Dagsê Mnre,

Hier was n tydjie terug n advertensie vir .458 loop en fan n aksie ook. Ek kry nie dir advertensie nie en ek vra hulp om dit op te spoor want ek wil weet of dit steeds beskikbaar is. As iemand my dalk met die link kan help sal ek dit baie wardeer.
Mods, skuif asb die vraag as ek dit op die verkeerde plek geplaas het.
Groete,
Lapua

Re: .458 Loop

Posted: Wed Jun 19, 2024 10:54 am
by Arnold

Re: .458 Loop

Posted: Wed Jun 19, 2024 12:11 pm
by Lapua
Baie dankie vir die moeite Arnold.

Re: .458 Loop

Posted: Wed Jun 19, 2024 2:28 pm
by ZKK
Baie dankie Arnoldus.............Lyk my ek sal komissie moet betaal
Beide die loop en aksie is nog beskikbaar.
Ek probeer net by Safari uitvind waar my items is, hulle terugvoer is maar stadig

Groete