30-30 Win. herlaai data.
Posted: Tue Jan 13, 2009 11:42 am
Het enige iemand beproefde herlaai data van die kaliber.
Myne is huidiglik 32gr. S335 agter 150 gr. Speer FN.
Trompsnellheid+ 2200fps.
Ek soek nader aan 2400fps. sonder om druk probleme te ontwikkel.
By Voorbaat dankie.
Graham.
Myne is huidiglik 32gr. S335 agter 150 gr. Speer FN.
Trompsnellheid+ 2200fps.
Ek soek nader aan 2400fps. sonder om druk probleme te ontwikkel.
By Voorbaat dankie.
Graham.