Musgrave Mod 90, 7x64 - SOLD
Posted: Tue Jun 11, 2024 6:48 pm
Goeienaand almal
Ek sit die geweer in die mark, bloot omdat ek hom nie gebruik nie, en nuwe projek wil befonds.
Ek het die laaste 20 jaar presies 2 keer met hom gejag.
Ingesluit:
- Musgrave, 7x64 geweer
- Warbird silencer: 30 skote deur hom
- Rail, Custom vir Musgrave
- Lapua doppe: 45 wat 1 keer geskiet is, en 55 nuwe doppe
- Hornady Interbond punte, 154gr x 1 pakkie van 100
- Sierra Gameking 160gr punte x 50
- Sneller is so 2 jaar terug gepoleer en “getune” deur geweersmid
- Lyman seating die en full die
Uitgesluit:
- Scope
Die geweer skiet baie mooi met die Gamekings. Het nog nie die Interbonds getoets nie.
Die geweer het geensins kompetisie geskiet nie.
Ek is onseker oor hoeveel skote deur die loop is. Na gesprek met my jag-mater vir laaste 20 jaar, is ons beraming dat geweer nie meer as 400 skote deur het nie.
Prys: R18,000
Ek woon in Brackenfell, maar beweeg redelik in Paarl en Ceres omgewing. Kom maak gerus ‘n draai as jy in die omgewing is en na die geweer wil loer.
Stuur gerus whatsapp: 082 325 nul9nul9
Groete,
W