Vriend het geimmigreer en vra om te verkoop. Ek het nie n idee wat dit moet kos nie.
1. Lee .45 ACP Carbide Dies = R700 (R1290 nuut)
2. 45 acp doppe = R500 (300 doppe lpp)
3. Josyd loodpunte (gratis vir die man wat die doppe vat)
06031515ses3
LEE .45 ACP carbide dies en doppe
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm