Gesoek - Leupold VX-R 4-12x40 teleskoop
Posted: Mon Jun 10, 2024 12:57 pm
Dag ouens,
Soos die opskrif lui - Ek is opsoek na n Leupold VX-R 4-12x40 teleskoop, in n goeie toestand natuurlik. Laat weet asb indien jy dalk kan help? My kontak nommer is 082 3ses4 077ses.
Groete,
Lou