LCA - Oor doen van gids se huis
Posted: Mon Jun 10, 2024 10:23 am
More julle, ek soek hulp asb...
Hierdie jaar gaan Life Chisitian Adventure nie 'n charity jag doen nie, maar eerder die gids, wat al meer as 10 jaar saam met ons jag, se huis oordoen.
Tans is daar geen elektrisiteit in of naby die huis nie. Ons kyk na "power solution" sodat ons dit met solar panele kan laai, en 4 ligte, 2 cell fone, en 'n TV kan krag gee. Budgit vir krag is R12k.
Opsies:
1: Eco flow RIVER Pro 1.8kW
2: Photon portable power station 1kW
3: Sunsynnk contour 1kW
Enige inligting sal wardeer word.