Page 1 of 1

Scopes en Extras

Posted: Sun Jun 09, 2024 6:11 pm
by jacques85
Naand almal

Ek beweeg oor na iets nuuts en het die volgende in die mark:

1x Sightron SIII 8-32x56 SFP MOA-2
Baie goeie toestand. 2x merkies op hom. Whatsapp my vir fotos
Kom met 30mm Med Warne Maxima Ringe en 30mm Vortex bubble
R12 000 vir die scope, R700 bubble en R700 ringe.

1x Vortex 30mm Bubble Level. Sy Fluorescent groen is weg. Vortex sal hom swop vir n nuwe een. Nie lus of tyd nie.
R500

Posgeld vir koper
Groete
Jacques
Nil71 325 431vier

Re: Scopes en Extras

Posted: Tue Jun 11, 2024 4:06 pm
by jacques85
Pryse aangepas