Page 1 of 1
Chamber reamers
Posted: Sun Jun 09, 2024 6:14 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,
Is daar iemand in SA wat "chamber reamers" vervaardig?
Dankie.
Re: Chamber reamers
Posted: Sun Jun 09, 2024 8:43 am
by Pieter 300wm
.
Re: Chamber reamers
Posted: Sun Jun 09, 2024 10:06 am
by Knewel
Spectra Mapal in Atlantis. Jy moet net die reamer tekeninge self verskaf aangesien hulle tool grinders is en volgens tekeninge werk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Chamber reamers
Posted: Sun Jun 09, 2024 11:46 am
by Alwin
Sover ek weet het SOMTA ook al kamer ruimers vervaardig.
https://www.somta.co.za/
Re: Chamber reamers
Posted: Mon Jun 10, 2024 12:05 pm
by 6.5/284Norma
Baie dankie!