Page 1 of 1

Black Moose teleskoop te koop.

Posted: Fri Jun 07, 2024 7:41 pm
by Klein Karoo
Goeie-naand manne, my Black Moose 1-6 teleskoop is te koop, kom saam met Warne QD ringe R4000.00

Posgeld vir koper se rekening.

Stuur my n pm dan gesels ons verder.

Goete.

Re: Black Moose teleskoop te koop.

Posted: Sun Jan 26, 2025 3:35 pm
by Klein Karoo
Middag, teleskoop terug in die mark.