Jag in Hekpoort GP
Posted: Fri Jun 07, 2024 7:04 am
Hi Manne
Ek plaas die volgende vir die man wat graag op n saterdag n uur van die huis uit ry en ietsie vir die pot kry. Let wel dat die plasie klein is en dit skiet is en nie sommer jag nie.
Dit is n lekker dag vir paar pelle en of n pa en seun/s jag met n lekker braai middag ete en vanmiddag is jy al weer tuis.
Rooibok Ram R 2000
Rooibok ooi R 1500
Blesbokke R 2000
bwb R 4500
Slag koste R 100 per bok, dit dek maar net die volk se fooie
Groete
083 377 5310