Page 1 of 1

Aantal dinge te koop.

Posted: Thu Jun 06, 2024 4:02 pm
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

die word nie gebruik en kan ander huis kry.

Howa kort aksie piccatiny 0MOA R500
howapic.jpg
Howa sneller met enkel "blade", geen voortrek. R500 VERKOOP
howa.jpg

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Thu Jun 06, 2024 6:21 pm
by Glocked
Is die Howa sneller 'n standaard sneller wat aan gewerk is om die voortrek weg te kry ?

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Fri Jun 07, 2024 7:37 am
by 6.5/284Norma
Glocked wrote: Thu Jun 06, 2024 6:21 pm Is die Howa sneller 'n standaard sneller wat aan gewerk is om die voortrek weg te kry ?
Dis reg ja, ek het die enkel sneller ingesit in plek van die oorspronklike 2 stuk.

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Sat Jun 08, 2024 11:44 am
by 6.5/284Norma
Bump

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Sat Jul 06, 2024 5:56 pm
by 6.5/284Norma
VERKOOP