Verskeping van goedere oorsee gekoop - Aramex Global Shopper
Posted: Thu Jun 06, 2024 2:22 pm
Gedink ek wil graag die deel met die manne en dames wat nog altyd die kostes gevrees het om goed van oor die waters aan te koop.
'n Vriend van my het aanbeveel ek ondersoek bietjie Aramex Global shopper aangesien ek visvang molds gekoop het ter waarde $500 en die koste vir veskeping het gewissel tussen R4000 en R9000, Fedex bv het my $548-00 gevra om die pakkie te verskeep.
Ek is sovĂȘr baie beindruk met die diens. Daar is omtrent nie 'n land waar jy goed kan koop en dan versend na SA nie. Die veskeping kos R1485-00 en die pakkie weeg 4.4kg. Die pakkie het die 4de by hulle warehouse in Florida aangekom en is vanoggend na SA versend per vliegtuig. Ek sal weer later terugvoer gee oor hoe lank dit neem om by my uit te kom hier in Philippolis.
Die skakel is: https://www.aramexglobalshopper.com/en/home
Happy shopping.
Heinrich