Page 1 of 1

Soek 'n vrou

Posted: Wed Jun 05, 2024 10:21 am
by tripodmvr
WhatsApp Image 2024-06-05 at 10.15.41_61d10202.jpg

Re: Soek 'n vrou

Posted: Wed Jun 05, 2024 11:47 am
by Dawie Malan
Dit moet baie erg wees om ongelukkig getroud te wees...

Ek is gelukkig getroud en dit is klaar hel.

Re: Soek 'n vrou

Posted: Wed Jun 05, 2024 1:10 pm
by Geno
Net so Dawie!

Re: Soek 'n vrou

Posted: Wed Jun 05, 2024 1:16 pm
by tripodmvr
My wife called me today to say she saw a fox on the way to work

So I asked her how do you know it’s on the way to work?

Dunno why she hung up on me

Re: Soek 'n vrou

Posted: Wed Jun 05, 2024 7:35 pm
by OosKaapJagter
Jy kan in 'n moordsaak skuldig bevind word op grond van die getuienis van 'n enkele getuie.

Vir 'n huwelik het jy twee getuies nodig.

Wat is dus die gevaarlikste?

Re: Soek 'n vrou

Posted: Thu Jun 06, 2024 8:52 am
by Heinz Petersen
Toe die dominee gesê het " tot die dood julle skei", het ek nie gedink dit gaan soo lank neem nie

Re: Soek 'n vrou

Posted: Thu Jun 06, 2024 9:33 am
by Wouter Roets
Nie elke verlowing loop uit in n sukses verhaal nie, sommiges loop uit op n huwelik...

Re: Soek 'n vrou

Posted: Thu Jun 06, 2024 4:25 pm
by JohanvB
Heinz Petersen wrote: Thu Jun 06, 2024 8:52 am Toe die dominee gesê het " tot die dood julle skei", het ek nie gedink dit gaan soo lank neem nie
Halihaaaaa!!!

Re: Soek 'n vrou

Posted: Fri Jun 07, 2024 8:05 am
by Dawie Malan
Ek is Januarie 28 jaar getroud. 'n Mens kry nie eers meer 28 jaar vir moord nie.

Re: Soek 'n vrou

Posted: Fri Jun 07, 2024 8:44 pm
by Maroelas
Does anyone have a manual for a wife? Mine has started making a whining sound!

Skies, daardie grappie werk net 'n Engels