Page 1 of 1

Aantal dinge te koop.

Posted: Wed Jun 05, 2024 6:46 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

Die items word nie gebruik en kan gaan:

Redding bushings .266, .270, .271, .272, R100 elk. VERKOOP
Redding bushings.jpg
Sudami anneal case holder vir 260, 6.5 Creedmoor klas doppe R150.
Sudami case holder.jpg
Sudami trimmer collets vir .22-250, 6.5 Creedmoor en 6.5/284 R200
Sudami collet.jpg
Posgeld vir koper.

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Wed Jun 05, 2024 7:35 am
by Lategan1
6.5/284Norma wrote: Wed Jun 05, 2024 6:46 am Hallo almal,

Die items word nie gebruik en kan gaan:

Redding bushings .266, .270, .271, .272, R100 elk.

Posgeld vir koper.
Ek sal 4x bushings neem asb. PM oppad.

Beste.