Page 1 of 1

PRYS VERLAAG- Jim Green African Ranger Barefoot size 7 te koop nuut

Posted: Tue Jun 04, 2024 8:12 pm
by JacquesSAKO.308
Hi Manne ek het die bogenoemde stewels te koop in ń nommer 7. Hulle is splinternuut. Die skoene gaan nie vir my werk nie. Hulle kos R2850 maar ek sal hulle laatgaan vir R1900

Re: Jim Green African Ranger Barefoot size 7 te koop nuut

Posted: Wed Jun 05, 2024 3:00 pm
by pwdejager
Dis amazing skoene, myne die jaar gekry. In die begin was dit 'n bietjie vreemd, maar nou verkies ek dit bo enige skoen.

Sterkte met die verkoop, die koper sal nie n spyt wees nie.