Page 1 of 1
Enige probleme met Norma 6 Dasher Brass
Posted: Tue Jun 04, 2024 7:31 pm
by 6mmMusgrave
Naand Almal
Ek vra nederig raad. Aan die manne wat 6 daher skiet. Het enige van julle al probleme gehad met Norma se 6 Dasher brass. Van die mense se hy werk nie in baie dasher chambers nie. En daar kan extraction issues wees.
Ek luister aandagtig.
Groete
Jacques
Re: Enige probleme met Norma 6 Dasher Brass
Posted: Tue Jun 04, 2024 7:45 pm
by Heinds
Hoekom koop jy nie net lapua br brass en fireform dit nie. Werk ongelooflik hoed en is bitter akkuraat.
Re: Enige probleme met Norma 6 Dasher Brass
Posted: Tue Jun 04, 2024 10:30 pm
by Apie
6mmMusgrave wrote:Naand Almal
Ek vra nederig raad. Aan die manne wat 6 daher skiet. Het enige van julle al probleme gehad met Norma se 6 Dasher brass. Van die mense se hy werk nie in baie dasher chambers nie. En daar kan extraction issues wees.
Ek luister aandagtig.
Groete
Jacques
Ek dink die Norma Dasher en die standaard Dasher het verskillende reamer specs
Lees bietjie hier
https://www.targetshooter.co.uk/?p=2264
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Enige probleme met Norma 6 Dasher Brass
Posted: Wed Jun 05, 2024 7:10 pm
by joe rocket
6mmMusgrave wrote: Tue Jun 04, 2024 7:31 pm
Naand Almal
Ek vra nederig raad. Aan die manne wat 6 daher skiet. Het enige van julle al probleme gehad met Norma se 6 Dasher brass. Van die mense se hy werk nie in baie dasher chambers nie. En daar kan extraction issues wees.
Ek luister aandagtig.
Groete
Jacques
Niks probleme met my 6Br Norma brass wat gefire form is nie. Het net in die begin gesukkel met headspace en baie misfires. Nek toe almal op na 6.5mm met expander mandrell toe en los n false skouer van 3.5mm. Jam koeel 30thou in lande en fireform met geen verdere misfires nie. Sal ek weer hierdie roete gaan? Nee, spandeer maar daai ekstra rande op Alpha OCD dasher brass laai die goed en skiet.
Re: Enige probleme met Norma 6 Dasher Brass
Posted: Wed Jun 05, 2024 7:13 pm
by joe rocket
Apie wrote: Tue Jun 04, 2024 10:30 pm
6mmMusgrave wrote:Naand Almal
Ek vra nederig raad. Aan die manne wat 6 daher skiet. Het enige van julle al probleme gehad met Norma se 6 Dasher brass. Van die mense se hy werk nie in baie dasher chambers nie. En daar kan extraction issues wees.
Ek luister aandagtig.
Groete
Jacques
Ek dink die Norma Dasher en die standaard Dasher het verskillende reamer specs
Lees bietjie hier
https://www.targetshooter.co.uk/?p=2264
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lian hierdie artikel is in 2017 geskryf. Norma het hierdie probleem reggemaak.
Re: Enige probleme met Norma 6 Dasher Brass
Posted: Thu Jun 06, 2024 4:19 am
by SakoTrippel2
Norma Dasher se nek is 'n aks langer as ek dit nie mis het nie... So ek sou raai.... Alle brass sal werk in 'n Norma Dasher kamer/reamer. As daar 'n ander spec is op die reamer mag daai nek van 'n Norma in die freebore of selfs lands in druk as mens 'n kort free bore het.
*Edit*
Ekt gou geGoogle... So 'n STD Dasher is 1.570 lyk dit my en 'n Norma is 1.600
Hulle sĂȘ ook 'n NORMA Dop meet 50thou langer as die ander brands of eerder jy moet 0.050" trim sou jy hom in 'n STD kamer wil skiet.
Re: Enige probleme met Norma 6 Dasher Brass
Posted: Thu Jun 06, 2024 8:00 am
by Capt. Yoda
Soos Frans daar se dit is nie noodwendig die doppe nie dit is die reamer, daar is/was 2 reamers die Norma Dasher of die "long neck Norma Dasher" en dan die Dasher.
Die Norma Dasher reamer het n langer nek en die kamer is kleiner agter by die web area so streng gesproke as jy Lapua doppe in jou "Norma Dasher" kamer skiet is die kans goed laat jy met extraction probleme later gaan sit want die Lapua dop het n vetter gat