Page 1 of 1

Easy Anneal Masjien

Posted: Mon Jun 03, 2024 9:05 pm
by Albert_7
Hi

Ek het 'n induksie annealer gekoop so hierdie een is oortollig. Hy het nie hard gewerk nie. Ek het nog 'n half gebruikte gasblikkie wat ek sal saam ingooi

R2000. Posgeld vir koper se rekening
Anneal.jpg
Groete
Albert

Re: Easy Anneal Masjien

Posted: Mon Jun 03, 2024 9:12 pm
by Rath1976
Hi Albert

Stuur my jou nommer asb

Re: Easy Anneal Masjien

Posted: Sun Jun 09, 2024 7:44 am
by Albert_7
Verkoop dankie