Page 1 of 1
Help identifiseer die punt asb
Posted: Mon Jun 03, 2024 8:35 pm
by Albert_7
Hi
Besig om bietjie reg te pak toe kom ek op hierdie punte af.
Hulle gemeet en geweeg so ek weet dit is 25cal 100gr maar ek is nie seker oor die vervaardiger nie
Kan iemand dalk help?
bullet1.jpg
bullet.jpg
Groete
Albert
Re: Help identifiseer die punt asb
Posted: Mon Jun 03, 2024 9:34 pm
by Supacow
Lyk na pmp
Re: Help identifiseer die punt asb
Posted: Tue Jun 04, 2024 8:37 am
by Capt. Yoda
Remington se Corelock, sou raai n Interlock ook maar so ver ek weet kom hulle net in 117gr
Re: Help identifiseer die punt asb
Posted: Tue Jun 04, 2024 10:26 am
by JF123
Daardie geriffelde groef laat my dink dit is Hornady koeëls, maar net die 6mm koeëls is 100gr.
Is jy seker dit is .257" en nie .243" nie.
Re: Help identifiseer die punt asb
Posted: Tue Jun 04, 2024 10:30 am
by tripodmvr
Hornady en Sierra het SP vorm 100gr koeëls. Hoe lank is dit wat jy het?
Re: Help identifiseer die punt asb
Posted: Tue Jun 04, 2024 10:33 am
by Albert_7
Dankie vir die manne wat probeer help
Dit is definitief .257 en hulle meet so hier rondom 24mm in lengte
Re: Help identifiseer die punt asb
Posted: Tue Jun 04, 2024 11:01 am
by tripodmvr
Mates vanaf QL.
Hornady 25,07
Sierra 24,41
Speer 24,23
PRVI 24,08
Remington het ook 'n PSP, maar geen lengte is beskikbaar op QL.
Re: Help identifiseer die punt asb
Posted: Tue Jun 04, 2024 1:22 pm
by Albert_7
Dankie Oom Tripod. Gebasseer op daai moet dit PRVI wees
En hierdie lyk baie dieselfde
Screenshot 2024-06-04 132028.png