Page 1 of 1

Kas skoonmaak 243

Posted: Mon Jun 03, 2024 4:19 pm
by SKOFFEL
Middag manne ek het die volgende te koop

243 Redding S-match Die set wat bestaan uit n bushing neck die, full neck die(sy pennetjie binne het net bietjie gebuig) en n seating die met n micrometer. R 2500

243 Lapua doppe nuut waarvan net 30 van hulle gevuur is. R 2500

Laminated thumbhole kolf. Kort aksie. R 4000

Kontak my op
nul sewe 9 891 2055 Dankie

Groete

Dirkie

Re: Kas skoonmaak 243

Posted: Tue Jun 04, 2024 8:41 am
by Christo243
More Dirkie
Kan jy vir my foto's stuur van die kolf asb. Ek neem hom tentatief

0sewe1 dubbel 8 dubbel 4 925

Groete
Christo