Page 1 of 1
SCAM! - Jagstewels uitverkoping
Posted: Mon Jun 03, 2024 11:38 am
by toxicsox
Re: HEADS up - Jagstewels uitverkoping
Posted: Mon Jun 03, 2024 11:39 am
by DWB
Sovêr ek weet is daai website 'n scam.
Re: HEADS up - Jagstewels uitverkoping
Posted: Mon Jun 03, 2024 11:51 am
by JacquesSAKO.308
Daai is ń scam
Screenshot_20240603_115058_Facebook.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: HEADS up - Jagstewels uitverkoping
Posted: Mon Jun 03, 2024 12:20 pm
by toxicsox
DANKIE JULLE!
Re: SCAM! - Jagstewels uitverkoping
Posted: Mon Jun 03, 2024 12:39 pm
by Capt. Yoda
Manne het nogals moeite gedoen
wildebeessza.shop
wildebees.com
Re: SCAM! - Jagstewels uitverkoping
Posted: Mon Jun 03, 2024 12:59 pm
by Ratel
Ons sit in ons maatskappy met dieselfde soort van scam. Die antwoord le altyd in die web address wat een letter meer of anders is. klomp Nigeriers wat die scam bedryf.