Page 1 of 1

Marlin 22-250 BB te koop

Posted: Fri May 31, 2024 8:06 pm
by JohanB29
Marlin X7 VH. Ongeveer 450 skote geskiet. Kom met Vortex Crossfire II 3-9x50 met BDC recticle en Warne ringe. Sluit ook 'n Lyman en 'n Hornady laai stelle in. Rede vir verkoop is die geweertjie is n 1 in 14 twist; ek kan n 223 met 1 in 9 kry. Wil ook begin met die 222/223 veldskiet sport... ek kyk so na R 13000 vir alles

Re: Marlin 22-250 BB te koop

Posted: Wed Jun 12, 2024 9:16 am
by JohanB29
Geweertjie alleenlik met picatinny rail
R8500