Page 1 of 1

30 06 met 165gr Hornady Interlock

Posted: Wed May 29, 2024 3:28 pm
by Wielie Waps
Help asb met veilige node

Geweer: 30 06 Voere
Dop: PMP
H20: 70gr
Dryfmiddel: S365 lot 101 = 54.8gr
Tpl: 82.1mm
Looplengte: 24 duim
Spoed met Chrony 5m weg: 2717 , 2731 , 2754

Re: 30 06 met 165gr Hornady Interlock

Posted: Wed May 29, 2024 4:18 pm
by tripodmvr
Ek is nie seker oor die koeƫl nie. Wat is die nommer op die boks?

Re: 30 06 met 165gr Hornady Interlock

Posted: Wed May 29, 2024 4:37 pm
by Wielie Waps
Jammer , dit was tikfout.
Hornady Interlock SP - ref 3040

Re: 30 06 met 165gr Hornady Interlock

Posted: Wed May 29, 2024 5:42 pm
by tripodmvr
56,6gr = 2820vps Node 5
59,0gr = 2935vps Node 4 1/2. Werk maar stadig op as jy so vinnig wil skiet. Druk bereken as 55K psi. Miskien gaan jy met 'n effe laer lading reeds 2935vps bereik.

Re: 30 06 met 165gr Hornady Interlock

Posted: Wed May 29, 2024 6:05 pm
by Wielie Waps
Baie dankie
Wil nie spoed jaag nie.
As node 5 werk is ek tevrede