Page 1 of 1

Kolf vir n RSA Enkelskoot aksie

Posted: Tue May 28, 2024 8:19 pm
by Cutter
Hi almal

Het iemand dalk n voorstel vir n meer taktiese kolf opsie wat sal werk op die RSA enkelskoot plankgeweer?

Groete Cutter

Re: Kolf vir n RSA Enkelskoot aksie

Posted: Tue May 28, 2024 8:32 pm
by Martiens Bekker
Jy klink desperaat. Jy het 7 advertensies geplaas.

Re: Kolf vir n RSA Enkelskoot aksie

Posted: Tue May 28, 2024 9:09 pm
by Lapua
RSA Aksie,
Die kolf kan help

Re: Kolf vir n RSA Enkelskoot aksie

Posted: Tue May 28, 2024 9:14 pm
by Lapua
Dalk nie takties nie, maar prakties.

Re: Kolf vir n RSA Enkelskoot aksie

Posted: Wed May 29, 2024 11:50 am
by Dries Skiet
BBG Engineering maak mooi chassis vir RSA aksie. o836o9o875 Ben van Dyk

Re: Kolf vir n RSA Enkelskoot aksie

Posted: Wed May 29, 2024 11:51 am
by HeinM
Verf net die houtkolf swart dan is hy meer tactical

Re: Kolf vir n RSA Enkelskoot aksie

Posted: Wed May 29, 2024 12:17 pm
by JF123
Aimengineering.co.za

Hulle maak 'n "Aim Alpha Chassis" met 'n RSA inletting. Dit wys net nie op die webblad nie.

Gee Werner 'n luitjie en gesels met hom. Sy nommer is op die webblad

Re: Kolf vir n RSA Enkelskoot aksie

Posted: Wed May 29, 2024 12:37 pm
by Witpietskiet
Kyk gerus na Warrior ook, hulle maak hom nommer pas vir RSA enkelsook aksie.

https://www.gunwarrior.co.za/

Re: Kolf vir n RSA Enkelskoot aksie

Posted: Wed May 29, 2024 8:38 pm
by Cutter
Dankie julle wat gehelp het , asook die ou grap jas.
Wees geseend!