Page 1 of 1

30-06 & 303 kruit

Posted: Mon May 27, 2024 4:53 pm
by LouisR
Goeie dag, ek sal graag begin laai vir 303 ook, tans laai ek Normal URP vir my 30-06 (18duim loop, 180gr Interlocks), is daar kruit wat vir altwee kalibers kan werk wat ek eerder kan oorweeg om te gebruik terwyl ek lading ontwikkelling begin vir 303?

Groete
Louis

Re: 30-06 & 303 kruit

Posted: Mon May 27, 2024 5:38 pm
by tripodmvr
Brandspoed nodig vir 303 is vinniger as met 30-06. S335 en S341 was die gebruiklike dryfmiddels. S355 kan werk vir die swaarder koeƫls.

Re: 30-06 & 303 kruit

Posted: Mon May 27, 2024 5:47 pm
by LouisR
Naand Oom Driepoot

Sal vinniger kruit nie ook help vir 30-06 met kort loop ook nie?

Re: 30-06 & 303 kruit

Posted: Mon May 27, 2024 6:13 pm
by tripodmvr
Hoe kort loop?

Re: 30-06 & 303 kruit

Posted: Mon May 27, 2024 6:50 pm
by LouisR
18 duim op 30-06

Re: 30-06 & 303 kruit

Posted: Mon May 27, 2024 8:38 pm
by tripodmvr
QL dui op 98% ontbranding met S365. VV N550 is 'n goeie ekwivalent.

Re: 30-06 & 303 kruit

Posted: Mon May 27, 2024 9:55 pm
by LouisR
Dankie Oom Driepoot