Page 1 of 1

SKIET SPAN NAAM

Posted: Sun May 26, 2024 10:21 am
by Kopskoot96
Manne,

Ons gaan neem einde van Junie maand deel aan 'n gong skiet dag. Daar is pryse ook vir beste spangees, span naam ens.

Ons wil graag daardie Vintage Matras Blomme klere aantrek, die hele span.

Ons kort nou idees vir span name en dalk slogans ook wat daarby pas.

Opsies Tans is, "Retro Rifles", "Die Oudedose", "Rusverteenwoordigers". Enige ander lekker kreatiewe fun naam voorstelle? ;D

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Sun May 26, 2024 2:15 pm
by musgrave270
Met daai matras klere..." Die Namakwalanners"

Sent from my SM-A325F using Tapatalk


Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Sun May 26, 2024 3:58 pm
by tripodmvr
Rusversteurders

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Sun May 26, 2024 5:34 pm
by SakoTrippel2
Jis die is altyd vir my 'n lekker deel van 'n skiet al die snaakse span name.

My en Sieb s'n sal 6mil Tailgunners wees
Hiers 'n paar ander net vir die grap wat ek al gehoor het..
Team Smooth Top (Tau en Oom Heinz dink ek)
Team Moneyshot (Sieb en Stompe)
Ring my Gong (DrenalinJunkie en CJ)
Speenvarkies (local span daar in FS/Natal)
Ek JanK, Tal en André Mills was al die EFF
Extreme Firing Force
Casion Wolwe (Volksrust Boere span)
Mielieboere (Steynsrus Boere)

Daars nog 1000de

Met daai blom besigheid sal ek gaan vir iets soos
Matrasbabers
Blom/blomme en Buskruit
LapLand/Landers

Dis maar wat opduik my kreatiwiteit is maar min.



Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Sun May 26, 2024 5:51 pm
by Apie
musgrave270 wrote:Met daai matras klere..." Die Namakwalanners"

Sent from my SM-A325F using Tapatalk
ManakwalannersImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Sun May 26, 2024 6:23 pm
by Kopskoot96
Ons like " BLOM & BUSKRUIT" naam!

Nou kort ons 'n span "Slogan"😂🤞

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Sun May 26, 2024 7:12 pm
by Supacow
Beskyting agv wind
Take him! Take him! No! Wait! Wait!
Gee my nog patrone

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Mon May 27, 2024 9:19 am
by Wouter Roets
Prostaatklub

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Mon May 27, 2024 9:43 am
by RUPERT
VERBROUDE SKOTE

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Mon May 27, 2024 11:48 am
by LoopSoosStroop
Supacow wrote: Sun May 26, 2024 7:12 pm Gee my nog patrone
:laugh:

Ai daardie video darem - lives rent free in my head since varsity days.

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Mon May 27, 2024 12:13 pm
by heywillie
LoopSoosStroop wrote: Mon May 27, 2024 11:48 am
Supacow wrote: Sun May 26, 2024 7:12 pm Gee my nog patrone
:laugh:

Ai daardie video darem - lives rent free in my head since varsity days.
Selfde hier !!!

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Mon May 27, 2024 12:52 pm
by Gerhardu
Ekt al n "Bang Bros" gesien.

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Tue May 28, 2024 1:24 pm
by ZKK
SHOT LEFT

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Tue May 28, 2024 2:11 pm
by Riaan Kriel
Kopskoot96 wrote: Sun May 26, 2024 10:21 am Manne,

Ons gaan neem einde van Junie maand deel aan 'n gong skiet dag. Daar is pryse ook vir beste spangees, span naam ens.

Ons wil graag daardie Vintage Matras Blomme klere aantrek, die hele span.

Ons kort nou idees vir span name en dalk slogans ook wat daarby pas.

Opsies Tans is, "Retro Rifles", "Die Oudedose", "Rusverteenwoordigers". Enige ander lekker kreatiewe fun naam voorstelle? ;D
"Skietgatte"

Maar met sulke klerdrag is iets soos "Blommekinners" of "Skietse Hippies" of "Matras Jagters" dalk ook gepas >:D ++>:

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Tue May 28, 2024 5:09 pm
by Viking
"Daisy Snipers"

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Tue May 28, 2024 5:31 pm
by pwdejager
Ons het een jaar vir n fiets resies die naam "Last Year's Winners" gebruik. Dit was Nogal Snaaks as hulle ons aankondig en paar groot oorgewig ouens sien.

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Tue May 28, 2024 8:53 pm
by Andre308
Met daai blomme outfit kan julle die Mik matrasse of wind matrasse wees.

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Wed May 29, 2024 4:41 pm
by ruaanb
Andre308 wrote:Met daai blomme outfit kan julle die Mik matrasse of wind matrasse wees.
StaatsMatrasse

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Wed May 29, 2024 11:11 pm
by joe rocket
Wielewapper met 'n P.

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Thu May 30, 2024 2:20 am
by JF123
Wat is 'n "Wielepapper"?

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Fri May 31, 2024 5:13 am
by joe rocket
"n Wielewapper is so 20 decibels harder as die hardste hou wat jy al teen jou oor gevoel het.

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Mon Jun 03, 2024 12:31 pm
by vossie1
Wat van Team " Hou vas jou matras" want die gongs is weer los.

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Thu Jun 20, 2024 12:50 pm
by Hansieslim
Hier by ons is n span met die naam van "Harde Penetrasie"

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Fri Jun 21, 2024 7:41 am
by Nico de Jager
Kieriekappers.

Re: SKIET SPAN NAAM

Posted: Fri Jun 21, 2024 8:27 am
by Dawie Malan
Ouma se Gordyne