Page 1 of 1

RSA enkel skoot Kolf

Posted: Fri May 24, 2024 10:41 am
by Toyrsi
Die manne wat so geweer het. Wys bietjie julle kolwe.
Ek moet vir myne 1 kry maar kan nie besluit nie.
Groete

Re: RSA enkel skoot Kolf

Posted: Fri May 24, 2024 2:49 pm
by skollie
MG Rifle Stocks het hierdie vir my gemaak........

Image

Die kolf is te koop indien jy belangstel.

Sent from my SM-S916B using Tapatalk