Page 1 of 1

Nog items te koop

Posted: Mon May 20, 2024 11:20 am
by heywillie
Sien lys van items te koop.
Alles nog nuut en geseel.
Stuur whatsapp vir fotos of verdere inligting.
Courier vir koper se koste of optel in Centurion, Pretoria

nul82 vier93 vyf210
Items te koop 2024.07.pdf

Re: Nog items te koop

Posted: Mon May 20, 2024 12:01 pm
by JacquesSAKO.308
Hi Willie,
Ek kry nie die lys oopgemaak nie. Sal jy hom moontlik vir my WA asb nul84 869 vier967.

Groetnis

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Nog items te koop

Posted: Tue May 21, 2024 12:34 pm
by heywillie
Screenshot vir die manne wat sukkel om die PDF oop te maak.
WhatsApp Image 2024-06-27 at 07.35.20_e7727b9d.jpg

Re: Nog items te koop

Posted: Tue May 21, 2024 12:47 pm
by Arnold
Lyk of jy 'n handelaar is met so lys?

Re: Nog items te koop

Posted: Tue May 21, 2024 7:52 pm
by heywillie
Arnold wrote: Tue May 21, 2024 12:47 pm Lyk of jy 'n handelaar is met so lys?
Nee, eks nie ‘n handelaar nie.

Dis ‘n winkel wat toegemaak het se oorblywende stock wat ek oorgevat het.
Daarom die mooi lys :D

Re: Nog items te koop

Posted: Fri May 31, 2024 9:52 am
by heywillie
Lys is opdateer.

Nog heelwat items beskikbaar.

Re: Nog items te koop

Posted: Thu Jun 27, 2024 8:17 am
by heywillie
Lys weer opdateer

Re: Nog items te koop

Posted: Fri Jun 28, 2024 8:53 am
by CorditeCrazy
Wat is jou nommer?

Re: Nog items te koop

Posted: Fri Jun 28, 2024 12:17 pm
by J le Roux
Willie se nommer is in die heel eerste post.

Re: Nog items te koop

Posted: Fri Jun 28, 2024 6:53 pm
by heywillie
CorditeCrazy wrote: Fri Jun 28, 2024 8:53 am Wat is jou nommer?
Nul82 vier93 vyf210

Re: Nog items te koop

Posted: Tue Jul 30, 2024 9:00 am
by heywillie
Lys weer opdateer
2024-07-25_09h50_07.png