Page 1 of 1

Aangename geleentheid teen sakpas tariewe

Posted: Mon May 20, 2024 9:49 am
by TFDADD

Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe

Posted: Mon May 20, 2024 10:54 am
by Gerhardu
Ek wil net weet is die jagvoertuig darem n EV?

Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe

Posted: Mon May 20, 2024 12:39 pm
by Capt. Yoda
Gerhardu wrote: Mon May 20, 2024 10:54 am Ek wil net weet is die jagvoertuig darem n EV?
anders gaan ons nie

Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe

Posted: Mon May 20, 2024 1:06 pm
by savage(P Coetzer)
Ek voel die elektrisiteit in die atmosfeer!

Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe

Posted: Mon May 20, 2024 1:23 pm
by TFDADD
by Gerhardu » 20 May 2024 10:54

Ek wil net weet is die jagvoertuig darem n EV?
by Capt. Yoda » 20 May 2024 12:39
anders gaan ons nie
by savage(P Coetzer) » 20 May 2024 13:06

Ek voel die elektrisiteit in die atmosfeer!
by Ratel » 20 May 2024 13:24
Jip met 'n generator agterop vir die herlaai. ++>: >:D
Dankie manne, ek antwoord so van bo na onder:

1. Daar word te voet gejag - geen EV nodig nie - sal lekker stil rond beweeg, dalk vorentoe wel;
2. Dis nou jammer;
3. Daar is behoorlik elektrisiteit in die atmosfeer - sonkrag boorgat pompe, 10kva enkelfase sonkrag vir huis, ens.
4. Soos gewoonlik, die pot weer heeltemal misgesit :laugh:

Laat byvoeging vir dié wat sukkel met die lees en interpretering van 'n doodgewone pryslys:
5. Ons laai en slag die karkaste. Bloemhof beskik oor slaggeriewe en koelkamer waar karkaste verkoel kan word.

Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe

Posted: Mon May 20, 2024 1:24 pm
by Ratel
Gerhardu wrote: Mon May 20, 2024 10:54 am Ek wil net weet is die jagvoertuig darem n EV?
Jip met 'n generator agterop vir die herlaai. ++>: >:D

Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe

Posted: Mon May 20, 2024 2:27 pm
by Gerhardu
TFDADD wrote: Mon May 20, 2024 1:23 pm
by Gerhardu » 20 May 2024 10:54

Ek wil net weet is die jagvoertuig darem n EV?
by Capt. Yoda » 20 May 2024 12:39
anders gaan ons nie
by savage(P Coetzer) » 20 May 2024 13:06

Ek voel die elektrisiteit in die atmosfeer!
by Ratel » 20 May 2024 13:24
Jip met 'n generator agterop vir die herlaai. ++>: >:D
Dankie manne, ek antwoord so van bo na onder:

1. Daar word te voet gejag - geen EV nodig nie - sal lekker stil rond beweeg, dalk vorentoe wel;
2. Dis nou jammer;
3. Daar is behoorlik elektrisiteit in die atmosfeer - sonkrag boorgat pompe, 10kva enkelfase sonkrag vir huis, ens.
4. Soos gewoonlik, die pot weer heeltemal misgesit :laugh:
Hoe kry ons die diere by die slagplek?

Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe

Posted: Mon May 20, 2024 2:30 pm
by Ratel
Nou weet ons nog steeds nie is daar 'n EV op die plaas vir jag nie. Of brand ons maar diesel

Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe

Posted: Mon May 20, 2024 2:41 pm
by Gerhardu
Snaaks dat n mens kan hout brand daar.

Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe

Posted: Mon May 20, 2024 3:58 pm
by Capt. Yoda
TFDADD wrote: Mon May 20, 2024 1:23 pm
by Gerhardu » 20 May 2024 10:54

Ek wil net weet is die jagvoertuig darem n EV?
by Capt. Yoda » 20 May 2024 12:39
anders gaan ons nie
by savage(P Coetzer) » 20 May 2024 13:06

Ek voel die elektrisiteit in die atmosfeer!
by Ratel » 20 May 2024 13:24
Jip met 'n generator agterop vir die herlaai. ++>: >:D
Dankie manne, ek antwoord so van bo na onder:

1. Daar word te voet gejag - geen EV nodig nie - sal lekker stil rond beweeg, dalk vorentoe wel;
2. Dis nou jammer;
3. Daar is behoorlik elektrisiteit in die atmosfeer - sonkrag boorgat pompe, 10kva enkelfase sonkrag vir huis, ens.
4. Soos gewoonlik, die pot weer heeltemal misgesit :laugh:
So van die os op die jas dink ek n golfkar sal nogals baie lekker jag