Page 1 of 1
N550 kruit in 22-250
Posted: Fri May 17, 2024 11:52 am
by Ajviljoen260rem
Dagse
Is hier iemand wat N550 in hulle 22-250 met 75-80gn koeels wat dit suksesvol gebruik in 24” loop?
Groete Adriaan
Re: N550 kruit in 22-250
Posted: Fri May 17, 2024 12:20 pm
by Martiens Bekker
Sukkel Kobus nou nog met sy geweer...?
Re: N550 kruit in 22-250
Posted: Fri May 17, 2024 3:45 pm
by Dumbluck
Ek het nie een nie, maak net 'n paar somme op die rekenaar en foon.
Teoreties sal hy mooi loop, amper 100% verbranding teen 3150fps
Watse twist loop het die geweer? Sal ten minste 1:8 twist moet wees teen daai spoed, eers by 7.5 twist kry jy SF van bo 1.5
As dit dalk een van daai hoendertande 1:9 Howa's is dan sal hy 'n 70gr RDF mooi stabiliseer, RDF is korter as bv 'n 69gr Sierra TMK en stabiliseer baie makliker en het 'n lekker BC
Screenshot 2024-05-17 153907.png

Re: N550 kruit in 22-250
Posted: Fri May 17, 2024 5:50 pm
by Ajviljoen260rem
Martiens Bekker wrote: Fri May 17, 2024 12:20 pm
Sukkel Kobus nou nog met sy geweer...?
Hahaha gelukkig nie, dis om komponente ens bymekaar tekry vir my nuwe tikka wat oppad is
Groete
Re: N550 kruit in 22-250
Posted: Fri May 17, 2024 5:51 pm
by Ajviljoen260rem
Dumbluck wrote: Fri May 17, 2024 3:45 pm
Ek het nie een nie, maak net 'n paar somme op die rekenaar en foon.
Teoreties sal hy mooi loop, amper 100% verbranding teen 3150fps
Watse twist loop het die geweer? Sal ten minste 1:8 twist moet wees teen daai spoed, eers by 7.5 twist kry jy SF van bo 1.5
As dit dalk een van daai hoendertande 1:9 Howa's is dan sal hy 'n 70gr RDF mooi stabiliseer, RDF is korter as bv 'n 69gr Sierra TMK en stabiliseer baie makliker en het 'n lekker BC
Screenshot 2024-05-17 153907.png

1-8 twist tikka. Hulle se altyd 24” loop maar hulle is so raps onder 24 en dink hier by 23.8”
Baie dankie. Ek waardeer.
Groete
Re: N550 kruit in 22-250
Posted: Sat May 18, 2024 7:16 am
by Apie
Ajviljoen260rem wrote:Dumbluck wrote: Fri May 17, 2024 3:45 pm
Ek het nie een nie, maak net 'n paar somme op die rekenaar en foon.
Teoreties sal hy mooi loop, amper 100% verbranding teen 3150fps
Watse twist loop het die geweer? Sal ten minste 1:8 twist moet wees teen daai spoed, eers by 7.5 twist kry jy SF van bo 1.5
As dit dalk een van daai hoendertande 1:9 Howa's is dan sal hy 'n 70gr RDF mooi stabiliseer, RDF is korter as bv 'n 69gr Sierra TMK en stabiliseer baie makliker en het 'n lekker BC
Screenshot 2024-05-17 153907.png

1-8 twist tikka. Hulle se altyd 24” loop maar hulle is so raps onder 24 en dink hier by 23.8”
Baie dankie. Ek waardeer.
Groete
Loop is 603mm
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: N550 kruit in 22-250
Posted: Sat May 18, 2024 6:14 pm
by Dumbluck
Die beste ouens om mee te gesels is die 1:8 Tikka 223 manne.
As hulle 'n punt mooi kan skiet teen 2800fps gaan hy nog mooier loop en beter stabiliseer teen 3150fps.
Re: N550 kruit in 22-250
Posted: Mon May 20, 2024 12:44 pm
by Cbird
Ek gebruik N550 in my 22-250 het 1-7 twist 26” en skiet 80gr Berger VLD’s