Page 1 of 1

Te Koop - Nog n Lab Radar

Posted: Sat May 11, 2024 4:42 pm
by MoncellBenade
Dagse lede

Ek wil graag my lab radar verkoop. Rede vir verkoop is om op te gradeer na n Garmin.

Die stel sluit in:
Lab radar
Lab radar sak
Lab radar base plate
RAT recoil trigger
3d printed sight & power bank holder

R6500 vir alles pos geld in gesluit

Whatsapp nr Nul79 515 9389 of stuur n PM sou iemand belang stel.

Groete

Image




Image


Sent from my iPhone using Tapatalk