Kalahari arms Randburg Ammo
Posted: Fri May 10, 2024 10:03 am
Goeie dag
Ek het 'n 308 aangekoop, die pakkie kom met 25 rondtes wat gelaai is, ek het geen idee wat dit is nie, maar RAM sal dit appart moet boek en vervoer, ek dink nie dit gaan finansieël sin maak nie. As iemand daar naby is, met 'n lisensie en dit wil hê, praat met my en ek gee besonderhede. Anders gaan hulle dit vernietig.
Dis net die ammuniesie nie die boksie ook nie, neem eie boksie saam.
Groete