Page 1 of 1

Opsoek na Matryse(DIES)

Posted: Wed May 08, 2024 11:08 am
by Toyrsi
Hi Manne.
Ek is opsoek na die volgende matryse.
6.5x55 Ack
3006 Ack
Indien iemand weet waar beskikbaar is laatweet asb.
Anders sal ek maar laat maak.
Groete

Re: Opsoek na Matryse(DIES)

Posted: Wed May 15, 2024 8:17 am
by Toyrsi
Stampie

Re: Opsoek na Matryse(DIES)

Posted: Wed May 15, 2024 9:23 pm
by Ds J
Probeer Wildman Potchefstroom, vroeƫr bekend as Advanced Guntech.

Hulle het 'n redelike verskeidenheid ongewone kalibers gehad.

Praat met Hannes of Gerrit - hulle verstaan regtig iets van gewere.

Re: Opsoek na Matryse(DIES)

Posted: Wed May 15, 2024 10:03 pm
by Arnold

Re: Opsoek na Matryse(DIES)

Posted: Thu May 16, 2024 6:42 am
by Toyrsi
Dankie manne.