Personalized shell trays
Posted: Wed May 08, 2024 6:57 am
50 gat trays begin by R150 en die 100gat begin by R260 dit hang net af van kaliber.as die dop grote groter is as 13 mm dan begin hy na so 160 vir n 50 gat en 270 kyk
Dan sit ek jou naam en kaliber op diƩ tray
Verskillende kleure beskikbaar.
Hiers n paar voorbeelde WA0001.jpg[/attachment]
Dan sit ek jou naam en kaliber op diƩ tray
Verskillende kleure beskikbaar.
Hiers n paar voorbeelde WA0001.jpg[/attachment]