Page 1 of 1

.375 Nosler Partition koeels

Posted: Tue May 07, 2024 9:30 pm
by OomKaspaas
.375 Nosler Partition 300gr spitzers, ek het 2 geseelde pakkies van 50 elk. Hulle het nog die winkel prys van R2212 elk opgeplak.

Ek soek R1450/pakkie, so R2900 totaal. Ek kan vir R50 met Pudo stuur.

Re: .375 Nosler Partition koeels

Posted: Tue May 07, 2024 9:58 pm
by OomKaspaas
Tentatief verkoop

Re: .375 Nosler Partition koeels

Posted: Wed May 08, 2024 11:00 am
by OomKaspaas
Sold