MC Agri Bethlehem
Posted: Tue May 07, 2024 4:56 pm
Goeie dag. Is daar iemand wat weet of dit veilig is om met hierdie mpy besigheid te doen ?
Lyk asof dit 'n jong gerigistreerde mpy is K2023/885697/07
Hier is 'n hele paar rand betrokke en ek wil dit beslis nie verloor nie