Page 1 of 1

243 Win resizing probleme

Posted: Mon May 06, 2024 11:30 am
by HJA
Goeie more,

Ek het die volgende die afgelope naweek ondervind.
Ek het n nuwe geweer en met lading ontwikkeling tel ek hoe druk op die primers.
Ek doen full lenght resizing op die doppe.
Dit voel of die koeel punte swaar seat toets toe die doppe expand nie genoeg om die punte makliker te seat nie.
Ek het die dop bekke getoets met n Lee dop snyer en dit pas glad nie.

Ek gebruik n Lynman die set
Het ek die waarneming verkeer en hoe stel ek dit reg.
Die doppe is Federal.

Help asb
Dankie
Henk

Re: 243 Win resizing probleme

Posted: Mon May 06, 2024 1:22 pm
by swc-tr
Klink of jou doppe donuts het.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk


Re: 243 Win resizing probleme

Posted: Mon May 06, 2024 1:26 pm
by HJA
Goeie middag,
Ek het al die doppe gecheck met n punt en almal gaan maklik in gevuurder doppe.
Maak dieselfde met one fired doppe ook.
Kan dit wees dat die dies die doppe te min expand met resizing..?

Dankie
Henk

Re: 243 Win resizing probleme

Posted: Mon May 06, 2024 2:08 pm
by Capt. Yoda
Meet n dop se nek se OD wat jy kla geskiet het sonder dat hy gesize word, meet dan een se nek se OD na jy hom gesize het, jy kan somer een se Nek se OD meet met n koel in dan sit jy dit vir ons hier

Re: 243 Win resizing probleme

Posted: Mon May 06, 2024 2:24 pm
by Frikkie Coetzee
Kyk of jou die se expander button nog daar is.