Page 1 of 1

Swembad pomp, filter ens beskibaar

Posted: Sun May 05, 2024 4:30 pm
by sako 30-06
Hallo julle
Ek haal my swembad uit en het die volgende beskikbaar.
Pomp, filter cartridge en distribusie bord.
Maak my n offer, wie ookal belangstel moet dit net self kom uithaal.

Re: Swembad pomp, filter ens beskibaar

Posted: Sun May 05, 2024 4:31 pm
by sako 30-06
.

Re: Swembad pomp, filter ens beskibaar

Posted: Wed May 08, 2024 1:22 pm
by sako 30-06
Die bouer gaan sommer die pomp ens verwyder.
Laat weet asb as iemand belangstel in dit.