Page 1 of 1
Forster Co ax en leica 2700 range finder
Posted: Sun May 05, 2024 11:44 am
by Johan1575
Goeie dag almal
Ek het n forster coax press tekoop en n leica 2700 rangefinder met n tripod mount
Kontak my gerus as u belang stel
0727554094
Groete Johan
Re: Forster Co ax en leica 2700 range finder
Posted: Sun May 05, 2024 11:45 am
by Martiens Bekker
Sit pryse by, reƫls van die forum.
Re: Forster Co ax en leica 2700 range finder
Posted: Sun May 05, 2024 12:00 pm
by Fafa
Soos Martiens se, jou advertensie help niks as ons nie weet hoeveel buffels jy soek nie

Re: Forster Co ax en leica 2700 range finder
Posted: Sun May 05, 2024 7:28 pm
by wlm
Ek stel belang in die press. Prys asb.
Re: Forster Co ax en leica 2700 range finder
Posted: Mon May 06, 2024 4:42 pm
by Johan1575
Hi ek Sal die press laat gaan vir R7500 en die range finder vir R8000