Page 1 of 1
Verskeie wapens tekoop
Posted: Sun May 05, 2024 11:26 am
by Johan1575
Goeie dag aan almal
Ek het n paar wapens wat ek wil verkoop soos gelys hier onder
223rem howa stainless bull barrel kan verkoop wood saam oorspronklike kolf of n grs beserk
260rem tikka t3x super varmint kan verkoop word met oorsprongklike kolf of n grs hunter nordic wolf
6xc mojet met n sneeuberg loop slegs loop aksie en seller
300wsm savage mod 12vlp kan verkoop word met oorsprongklike kolf of n grs sporter
Doppies en matrys stelle en teleskope kan ook saam verkoop word
Kontak my indien u belang sou stel kan kan n als in meer detail deur stuur
0727554094
Groete Johan
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Sun May 05, 2024 11:54 am
by simonsmal
Sit pryse by asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Sun May 05, 2024 1:33 pm
by Valley Pursuits
En miskien n paar fotos asb.
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Sun May 05, 2024 4:35 pm
by BennieZ
Fotos en pryse asb
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Sun May 05, 2024 9:31 pm
by Leon Crous
Sonder pryse hoort jou post in die "Pay it forward" afdeling.
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Mon May 06, 2024 5:32 pm
by Johan1575
Hi almal
Howa 223 is Reed verkoop
Mojet 6xc is sal ek laat gaan vir R16 000 ek het peterson en norma doppe ook beskikbaar en n redding competition die stel wat apart kan verkoop word
260rem sal ek laat gaan vir R28 000 lapua doppe en die stel saam ,die grs kan ons oor praat so die koper in hom belang stel
300wsm sal ek laat gaan vir R28 000 norma doppe en redding fl bushing sizer en micrometer seating herlaai stel en n silencer ingesluit ,grs kan ek apart verkoop sou die koper belang stel
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Mon May 06, 2024 5:53 pm
by Johan1575
Hier is fotos van die 260rem
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Mon May 06, 2024 5:55 pm
by Johan1575
Hi hier is fotos van al die wapens
Tikka 260rem super varmint
6xc mojet 28in sneeuberg barrel
300wsm savage mod 12vlp 26in
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Mon May 06, 2024 5:57 pm
by Johan1575
Nog fotos
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Mon May 06, 2024 5:59 pm
by Johan1575
223 Howa is nog beskikbaar koper het moontlik kop uit getrek
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Tue May 07, 2024 9:52 am
by 264 Win Mag
Is die GRS kolf vir die Howa nog beskikbaar
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Tue May 07, 2024 3:36 pm
by Grenslyn
Looplengte, twist en prys op die Howa?
Re: Verskeie wapens tekoop
Posted: Wed May 08, 2024 8:47 pm
by Pumarais
Sal jy dalk die grs vir die tikka apart verkoop.
Indien wel stel ek belang asb?
Sent from my iPhone using Tapatalk