Page 1 of 1

Vihtavuori vir 308 en 284

Posted: Fri May 03, 2024 10:23 am
by Vleder
Watter sal julle aanbeveel vir 308 win en 284 win? Ek vesrtaaan ons gaan sukkel met Somchem beskibaarheid dus wil nuwe ladings ontwikkel met Vih.

308 win - 150 Ballistic tip en 155 Custom comp (palma chamber), 24" Bartlein. Sal graag so 2650 - 2700 fps wil kry.
284 win - 162 ELD-X, 26" Bartlein. Sal graag so 2750 fps wil kry.

Lapua doppe vir albei. CCI large rifle primers.

N540 en/of N550.

Dankie vir enige insette.

Re: Vihtavuori vir 308 en 284

Posted: Fri May 03, 2024 10:26 am
by tripodmvr

Re: Vihtavuori vir 308 en 284

Posted: Fri May 03, 2024 10:53 am
by Rath1976
Kyk na Varget ook vir daai .308. Ek kry goeie spoed met myne en het die 155gn CC ook al geskiet in hom.

Re: Vihtavuori vir 308 en 284

Posted: Fri May 03, 2024 10:53 am
by Rath1976
Kyk na Varget ook vir daai .308. Ek kry goeie spoed met myne en het die 155gn CC ook al geskiet in hom.

Re: Vihtavuori vir 308 en 284

Posted: Fri May 03, 2024 10:59 am
by Johann Smit
Hi,
Ek het soortgelyke wapern, 26duim loop, 308Win, en skiet tans 150gn Hornady Interlock. Ek laai tans 42gn Vihtavhouri N540.
Behalwe dat hy lekker werk en konstant is, hy brand mooi skoon en ruik lekker. ;-)

Re: Vihtavuori vir 308 en 284

Posted: Fri May 03, 2024 11:34 am
by JF123
Varget en N140 word deur die Palma span gebruik vir hulle 155gr Berger en 155gr Lapua Scenars