Page 1 of 1
Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
Posted: Thu May 02, 2024 8:24 pm
by Leon Crous
Goeie naand,
Ek nou moeg gesoek... en sien niks!
Ek is op soek na Redding Master Hunter FL dies stel vir 6.5 PRC.
As iemand weet waar daar so stel lê, of weet hoe om een te bestel (van oorsee af...) laat weet my tog asb per PM.
Byvoorbaat dankie manne,
Leon.
Re: Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
Posted: Mon May 06, 2024 7:50 am
by Leon Crous

Weet die manne vd geweerwinkels dan nie hoe mens iets kan bestel nie....
Re: Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
Posted: Tue May 14, 2024 4:48 pm
by ruaanb
Toonbank ridders ….
Re: Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
Posted: Tue May 14, 2024 4:51 pm
by Geno
Leon Crous wrote:
Weet die manne vd geweerwinkels dan nie hoe mens iets kan bestel nie....
Ons weet hoe om te bestel, maar die groothandelaars het nie jou produk in voorraad nie.
Re: Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
Posted: Tue May 14, 2024 9:13 pm
by Leon Crous
Ok.
Dan ander vraag wat betrekking het....
Nazar doen dies. Blykbaar baie smart.
Sou die voorstel wees om gevuurde dop aan soo besigheid te voorsien om dies daarvolgens te maak... of werk almal maar net op SAAMI specs.
Rede vir my vraag: Sekere 6.5 PRC manne moun oor sizing op bv ADG en Lapua brass en kry die sogenaamde "clicks". Sou dit dan beter werk as jy die dies pasmaak volgens jou kamer dimensies?
Wat dink julle...
Re: Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
Posted: Wed May 15, 2024 8:16 am
by Capt. Yoda
Dis baie beter om n DIE volgens jou kamer/doppe te laat maak