Page 1 of 1

Rem700 6.5 prc VERKOOP

Posted: Thu May 02, 2024 7:02 pm
by vbd
Ek het bogenoemde “barrelled action” te koop, die geweer is gelisensieer as ‘ń prc. Saam met hom kom ń stel wilson dies, 100 Lapua doppe en ń 7skoot mdt magasyn.

Prys R25000 vir alles.

Kontak my op 08twee 497 561twee Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rem700 6.5 prc te koop

Posted: Thu May 02, 2024 7:41 pm
by Capt. Yoda
Is dit fabrieks loop of watse loop is dit?

Re: Rem700 6.5 prc te koop

Posted: Thu May 02, 2024 8:41 pm
by vbd
Ja dis die fabrieks loop.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rem700 6.5 prc te koop

Posted: Fri May 03, 2024 7:52 am
by Gerhardu
Sal jy die mag apart verkoop?

Re: Rem700 6.5 prc te koop

Posted: Mon May 06, 2024 9:28 pm
by vbd
Ek kan die pakkie opbreek:

barreled action - R13500
dies - R4000
doppe - R3500(2xgeskiet)
mdt magasyn - R2000

Let wel die geweer moet eers verkoop voor ek die res kan laat gaan.
Schalk eerste opsie op dies en Gerhardu eerste opsie op magasyn.

Laat weet maar.
Groete Deon


Sent from my iPhone using Tapatalk