Lee Loadmaster 9mm herlaai opset R9000
Posted: Wed May 01, 2024 8:28 pm
Ek sukkel om die fotos klein genoeg te kry maar het ‘n volledige Loadmaster herlaai stel wat opgestel is vir 9mmP.
Daar is twee voerders aangeheg wat outomaties die doppe en die koeëls oriënteer en in die voerbuise in voer.
WA my dan stuur ek ‘n video. Hy is so te sê nuut.
082 872 9agtagt5
Daar is twee voerders aangeheg wat outomaties die doppe en die koeëls oriënteer en in die voerbuise in voer.
WA my dan stuur ek ‘n video. Hy is so te sê nuut.
082 872 9agtagt5