Page 1 of 1

Verskeie koeëls te koop! Pryse verlaag

Posted: Wed May 01, 2024 8:28 pm
by Fanta300
IMG_6545.jpeg
119 van hierdie. R1200 vir almal

Re: Verskeie koeëls te koop!

Posted: Wed May 01, 2024 9:23 pm
by Fanta300
IMG_6540.jpeg
IMG_6541.jpeg
IMG_6542.jpeg
Een pak van 100 vir R700

Re: Verskeie koeëls te koop!

Posted: Wed May 01, 2024 9:26 pm
by Fanta300
IMG_6539.jpeg
Een geseelde pak plus 75. Maw 175.
R1300 vir almal

Re: Verskeie koeëls te koop!

Posted: Wed May 01, 2024 9:31 pm
by Fanta300
Verkoop

Re: Verskeie koeëls te koop!

Posted: Wed May 01, 2024 9:35 pm
by Fanta300
Verkoop

Re: Verskeie koeëls te koop!

Posted: Thu May 02, 2024 8:11 am
by Sako75
More oom Fantie
Die Ballistcs Tips en die 9,3 270gr vir my asseblief

Re: Verskeie koeëls te koop!

Posted: Thu May 02, 2024 5:27 pm
by toxicsox
Fantie, kry daai Norma's in Pretoria enige tyd in Mei en ek neem dit vir jou prys. ;D

Re: Verskeie koeëls te koop!

Posted: Thu May 02, 2024 9:01 pm
by Fanta300
9.3 koeëls en Ballistic Tips verkoop dankie!

Re: Verskeie koeëls te koop! Pryse verlaag

Posted: Wed May 08, 2024 8:19 pm
by Fanta300
Opdateer!

Re: Verskeie koeëls te koop! Pryse verlaag

Posted: Tue May 14, 2024 11:32 pm
by Fanta300
Weer opdateer en prys aanpassing!

Re: Verskeie koeëls te koop! Pryse verlaag

Posted: Wed May 15, 2024 6:32 am
by Lategan1
Fanta300 wrote: Tue May 14, 2024 11:32 pm Weer opdateer en prys aanpassing!
Môre, opsie tot 8:00 asb. Slegs op Partitions.

Beste.

Re: Verskeie koeëls te koop! Pryse verlaag

Posted: Mon May 20, 2024 6:17 pm
by Lategan1
Myne ontvang, dankie.

Beste.

Re: Verskeie koeëls te koop! Pryse verlaag

Posted: Mon May 27, 2024 8:04 pm
by Fanta300
Die 6.5mm 140gr Speer is nog beskikbaar!