Page 1 of 1

Dringende Verkoop - Ek is 'n ou lid onder 'n nuwe naam

Posted: Mon Apr 29, 2024 1:50 pm
by HeinFourie
Middag ek sien eie vingers was in die pad en ek het duidelik my advertensie skoon uitgevee.

Die volgende items is nog beskikbaar.

Boyds SS Evolution kolf (blou en grys) - werk mooi op my Marlin 25N. R2000

Redfield Revolution 3-9x40 4plex ret (met sunshade) - R2000

Harris Bi-Pod (6"-9") swivel mount - R2000

Athlon Talos 4-14x44 FFP (met sunshade) - R5000

GRS Beserk vir Howa kort aksie - R5500


Dringende verkoop manne so gesels as prys te swaar klink.

Dankie
Hein
0761007782

Brakpan, Gauteng

Image

Re: Dringende Verkoop

Posted: Mon Apr 29, 2024 8:22 pm
by Jacques.308
Hi is die Harris nog beskikbaar?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Dringende Verkoop

Posted: Fri May 03, 2024 5:16 pm
by HeinFourie
SS Evolution kolfImage

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: Dringende Verkoop

Posted: Fri May 03, 2024 5:20 pm
by HeinFourie
Redfield Revolution scopeImage

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: Dringende Verkoop

Posted: Fri May 03, 2024 5:22 pm
by HeinFourie
GRS Beserk kolf & Athlon Talos scope saam op my Howa .243Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: Dringende Verkoop

Posted: Sat May 04, 2024 10:45 am
by HeinFourie
More Almal

Is daar geen belangstelling op enige van die items nie?

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: Dringende Verkoop

Posted: Sat May 04, 2024 12:15 pm
by Dumbluck
Ek dink jy moet eers hierdie gaan lees:
viewtopic.php?t=27649
Screenshot 2024-05-04 131139.png

Re: Dringende Verkoop

Posted: Sat May 04, 2024 12:56 pm
by HeinFourie
Dankie vir die terugvoering.

Ek net gou reghelp

Ek het myself voorgestel toe ek die "profile" oophemaak het. Juis omdat ek nie op my ander ingelog kon kry nie

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: Dringende Verkoop

Posted: Sat May 04, 2024 1:02 pm
by Dumbluck
My fout, sterkte met die verkoop

Re: Dringende Verkoop

Posted: Sat May 04, 2024 1:09 pm
by Lategan1
Hein het homself kwalifiseer toe hy weer gelys het.

Nietemin, dit kan verwarrend wees. Sou goed wees dat die forum jou meervoudige profiel of plasings kon saambondel. Ekself moes al 2de keer lys, dan lyk jy soos nuweling wat net begin en niemand wil jou goedjies koop nie!

Beste.

Re: Dringende Verkoop

Posted: Sat May 04, 2024 5:00 pm
by HeinFourie
Verseker . Ek sal mail stuur aan die admins om te help met dit.

Mense. Praat maar as enigiemand iets soek.
Ek is bietjie onderhandelbaar op pryse

Ek is tot bereid om alles saam te laat gaan teen n goeie prys as die koper dit dan self weer wil verkoop teen n wins

Dankie


Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: Dringende Verkoop - Ek is 'n ou lid onder 'n nuwe naam

Posted: Sun May 05, 2024 10:17 pm
by Apie
Ek sal die bipod vat as hy nog beskikbaar is.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Dringende Verkoop - Ek is 'n ou lid onder 'n nuwe naam

Posted: Tue May 07, 2024 9:53 am
by 264 Win Mag
Ek stel belang in die GRS Beserk kolf kontak my asb

Re: Dringende Verkoop - Ek is 'n ou lid onder 'n nuwe naam

Posted: Wed May 08, 2024 12:28 pm
by HeinFourie
Middag Almal

Net n bietjie terugvoering op wat nog beskikbaar is.

SS Evolution kolf vir Marlin 25N - nog beskikbaar
Redfield Scope - nog beskikbaar
Athlon Scope - nog beskikbaar
GRS Beserk kolf - nog beskikbaar (paar mense stel belang maar nog geen bevestiging nie) so vir nou nog beskikbaar.

Die res is reeds verkoop

Baie Dankie
Hein
0761007782

Re: Dringende Verkoop - Ek is 'n ou lid onder 'n nuwe naam

Posted: Fri May 10, 2024 8:07 am
by HeinFourie
Goeie dag

Ek het nogsteeds die volgende items beskikbaar

Geweer Kolwe
* Boyds SS Evolution kolf (Blou/Grys) - vir Marlin 25N -
R2000excl
* GRS Beserk vir Howa kort asksie - R5500. Vàt hom dedelik
en ek gooi n alluminium trigger gaurd en 10 skoot polmer
mag by in die deal

Teleskope
* Redfield Revolution 3-9x40 met Sunshade - R1800excl
* Athlon Talos BTR 4-14x44 met Sunshade Scope -
R4500excl

Asb mense ek moet vandag nog die paar goed laat nuwe huis kry so praat me my op die cell ag ons nog bietjie moet onderhandel.

Dankie
Hein
0761007782

Re: Dringende Verkoop - Ek is 'n ou lid onder 'n nuwe naam

Posted: Thu Jun 20, 2024 6:10 pm
by Pumarais
Is daai GRS beserk vir howa nog beskikbaar?