Page 1 of 1

Watter hoogte riser vir AR?

Posted: Thu Apr 25, 2024 10:31 am
by B Five
Goeiemore
Ek het n SIG 400 AR.
Het laasweek n Aimpoint H2 Micro aangeskaf.
Watter hoogte riser sal ek nodig he vir die Aimpoint.
Die Aimpoint het die standaard voetstuk op?

Hoe kan n mens die hoogte meet. Ons almal se wangbene verskil?

Re: Watter hoogte riser vir AR?

Posted: Fri May 03, 2024 8:13 am
by JGZ
Ek sal voorstel enige riser hoogte vanaf 1.53 tot 1.93. Basies 1/3 co-witness en hoër. Dit is n meer natuurlike posisie om die dot op te tel. Scalarworks is beskikbaar in SA deur Jinzi. Daar het ook so paar Unity mounts rondgeloop so tydjie gelede. Verder as dit kan jy American Defense nog optel maar as jy iets anders soek is dit invoer.