CZ100
Posted: Wed Apr 24, 2024 1:46 pm
Dagse manne
Ek het nog 'n mooi CZ100 9mmP, ek skiet die pistool nooit nie. As daar dalk iemand is wat regtig belangstel, laaat weet my.
Groete
Johan
Sent from my SM-A546E using Tapatalk