Page 1 of 1
R.i.v Oom Kevan Healey
Posted: Tue Apr 23, 2024 1:16 pm
by Wielie Waps
Sopas gehoor dat uncle Kev van Bloemfontein Custom rifles , vanoggend oorlede is.
Sterkte aan sy familie.
Hy gaan 'n leemte los in die bedryf.
Re: R.i.v Oom Kevan Healey
Posted: Tue Apr 23, 2024 1:33 pm
by Toyrsi
RIP
Sterkte aan sy familie en vriende.
Re: R.i.v Oom Kevan Healey
Posted: Tue Apr 23, 2024 4:54 pm
by partner
Ai. Dis slegte nuus. Ek hom goed geken. Hy my 416 Rigby gebou.
Re: R.i.v Oom Kevan Healey
Posted: Tue Apr 23, 2024 10:14 pm
by B Five
Ai, dit is baie slegte nuus.
Was laasweek by hom.
Hy was altyd ordentlik, het altyd tyd gemaak om te luisteren was net altyd n lekker ou.
RIV oom Kev.
Re: R.i.v Oom Kevan Healey
Posted: Wed Apr 24, 2024 6:12 am
by DWB
RIV
Re: R.i.v Oom Kevan Healey
Posted: Thu Apr 25, 2024 5:25 pm
by Frederik
RIV nog 'n groot geweersmit wat ons verloor het.
Re: R.i.v Oom Kevan Healey
Posted: Fri Apr 26, 2024 9:50 am
by Jaco Bezuidenhout
Riv oom Kevin.
Hy was n ware Gentleman gewees