Page 1 of 1

Leerling tegnikus pos beskikbaar.

Posted: Mon Apr 22, 2024 4:06 pm
by Dries Skiet
Hi Manne.

Ek plaas die hier want ek sal graag een van ons eie mense eers die geleentheid gee.

Iets vir n jongman wat met sy hande wil werk.
Q and A Systems het n leerling tegnikus pos beskikbaar.
Geen ondervinding nodig nie.
Moet wil werk.
Bestuurs lisensie n moet.
Ons werk oortyd.
Benoni Oosrand.
Hier is n geleendheid vir n jongman om sy toekoms te begin.
enquiries@qandasystems.co.za
WhatsApp my o8232377oo
www.qandasystems.co.za
Since 2007